RSS

Meer oor Hanno

Ek hou van eet.  Elke keer as mens eet, het jy die geleentheid om die lewe te geniet.  Waarom dan iets eet wat nie lekker is nie?  Of net eet om versadig te kom?  Nee wat, daar is genoeg dinge in die lewe wat nie lekker is nie…

Ek het in my kort lewe tot dusver resepte bymekaar gemaak, aangepas en verbeter waar ek kon.  Eenvoudige resepte wat altyd lekker is!  Ek het nie ‘n graad nie, en jy het ook nie ‘n graad nodig om hierdie kos te kan maak nie!  Probeer ten minste!

Lekker eet!

 

2 responses to “Meer oor Hanno

  1. Rita

    13 Januarie, 2013 at 09:29

    Hi Hanno, kan nie wag vir daardie koue pasta slaai resep nie. Dit is wraggies die lekkerste ding wat ek nog van jou ge-eet het!!!

     
  2. LieSl

    21 Februarie, 2013 at 13:11

    Die resepte lyk vrek lekker. Gaan dit verseker probeer. As jy kook soos jy klavier speel- sal dit `n fees wees!!!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: