RSS

Hanno se Sondag-pasta

08 Sep

As ek op ‘n Sondagoggend van die kerk af kom, duik ek sommer met klere-en-al in die bed…  Maar nie op ‘n leë maag nie.  Hierdie Pastagereg is vinnig en smul-lekker!

500g pasta
250g spek
250g sampioene
50g botter
250ml suurroom
15ml Dijon mosterd

Kook die pasta in borrelende kookwater en sout.  Braai intussen die spek en sampioene in ‘n bietjie olie.  Gooi die water van die pasta af en roer die botter, mosterd en suurroom by.  Gooi die gebraaide spek en sampioene by.  Geur met paprika en swartpeper na smaak.

 
1 Kommentaar

Posted by op 8 September, 2011 in Pasta

 

Etikette: , , , , , ,

One response to “Hanno se Sondag-pasta

  1. Frenna

    13 September, 2011 at 20:57

    Klink vir my heeeeeeerlik en maklik kan doen met so iets.

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: