RSS

Hanno se Frikkadelle

08 Sep

‘n Tyd gelede het ek by ‘n baie lekker restaurant gaan eet.  By die buffet het my oë dadelik die frikkadelle raakgesien – in so lekker rooi sous!  Gierig het ek ‘n frikkadel ingeskep.  Maar groot was die teleurstelling toe ek deur hom sny!  Ek het gewens ek kan hierdie resep aan die chef voorstel…

800g maalvleis
250ml suurroom
60g bruin uiesoppoeier
15ml blatjang

Voorverhit die oond na 160.  Meng die room, soppoeier en bladjang goed saam.  Maak seker jou maalvleis is heeltemal ontvries en voeg dit by die room mengsel.  Vorm 12 frikkadelle en plaas in ‘n voorbereide oondbak sonder ‘n deksel.  Afhangend van jou oond, en hoe gaar jy van ‘n frikkadel hou, sal dit enige iets tussen 45-60 minute bak.  Draai die frikkadelle om in die helfte van die bakproses.

 
1 Kommentaar

Posted by op 8 September, 2011 in Maalvleis

 

Etikette: , , , , , ,

One response to “Hanno se Frikkadelle

  1. amanda jooste

    13 September, 2011 at 09:10

    Very nice Hanno

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: